Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Wegkomkans (Afrikaans Edition)
Overview
Tien vriende wat oor ‘n tydperk van tien jaar byeenkom – en onder andere emigrasie, spermtellings, oudword en seksuele frustrasie bespreek – is die spil van hierdie roman.
Wegkomkans is 'n roman oor die verhouding tussen tien vriende oor 'n tydperk van tien jaar, wat strek van die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding. Soos in 'n stadige dans beweeg hulle om mekaar, nader en verder, en weer nader, en deel in mekaar se ekstase en smart, vrese en fantasiee. Hulle ontmoet mekaar tydens "wegkomkanse" by die see, gewoonlik in 'n strandhuis, en praat oor politieke geweld en emigrasie, seksuele frustrasies, spermtellings en plooie. Soms met spot en selfspot, soms hartstogtelik. Die huwelik loop vir byna almal in die groep op 'n fiasko uit, nuwe verleidings en verhoudings volg, en die vreugde en risiko van ouerskap word 'n nuwe gesprekstema. Tegelyk begin die jeugdige glans verdof, en pynlike werklikhede keer die blik na binne. Uiteindelik is dit vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan; wat 'n skans teen verlies vorm. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtinge en ontnugteringe; in die verraderlikheid van die hart.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Wegkomkans (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 062403755X |
| Publisher | Tafelberg |
| Publication date | N/A |
| Language | AFR |
| Pages | 613 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: