Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Huis van die wind
Overview
Die Jordaans is stoere Afrikaners en Rosalie se ma is ongelukkig omdat haar dogter werk as projekbeplanner by die lodge op die buurplaas aanvaar; die lodge behoort aan Juan-Carlos D’Oliveira, die Portugese kafeebaas se seun.
Juan-Carlos se minnares en jong kind bly saam met hom daar. Met die kontrak wat hy Rosalie aanbied, daag hy haar uit om drie maande lank die aantrekkingskrag tussen hulle te onderdruk en nie sy verhouding te ondermyn nie (of so lei ’n mens af; dié aspek van die roman is effens vaag).
Verrassings is volop en die held so sexy dat ’n mens wil begin spaar aan ’n vliegkaartjie Portugal toe. Daar is ’n lang, knetterende toneel wat lesers se wenkbroue sal skroei, maar smaakvol bly.
Rassisme, snobisme, gay-wees en seksuele teistering word betrek, maar dit voel nooit of dit aan lesers opgedring word nie.
Die intrige en emosionele impak sal genrelesers enduit boei. Kapp skryf met haar hele hart, en met ’n vreesloosheid wat ander skrywers in die genre na hul asem sal laat snak.
- Huisgenoot

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Huis van die wind, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0799352055 |
| Publisher | Lapa Uitgewers |
| Publication date | January 2011 |
| Language | AFR |
| Pages | 434 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: