Sponsored
Sponsored
Read Ransom (The Reverence Trilogy)
Free Edition
Verified Content

Plasenta (Afrikaans Edition)

Overview
http://myafrikaans.com/plasenta.html
Thys Krige maak mense dood. In hom dra hy daardie donker ding wat doodmaak vir hom moontlik maak. Maak dit hom dan enigsins beter as die verkragters, die moordenaars, die kinderontvoerders, die drek waarop hy jag maak? Hy weet self nie want hy is byna op daardie stadium dat hy en sy slagoffers filosofies kan raak oor die bedryf van misdaad en geregtigheid en wie se beurt dit hierdie keer is om te sterf.
Dié keer is dit syne, daarvan is Krige byna seker. Maar dit is ook die een sending waarvan hy nie sal afsien nie, want dit is bloed wat hom roep, gedeelde plasenta.
Daar is ’n bloedband tussen hom en Karen, ’n plasenta wat gedeelde gene dra, soveel dieper heg. Om niemand meer oor te hê nie, is die som van alleen wees. Maar as ’n halfsuster wat jy nooit geken het nie miskien nog leef, beteken dit nie jy het iemand oor nie.
Venter is ’n afgetrede ingenieur en woon in die Dinokeng-bewaria buite Pretoria. Plasenta is sy vierde roman in die Thys Krige-reeks. Benewens sy vroeër werke het hy hom met sy jongste drie romans –Dieper as die bloed, Ou bloed en Waar boosheid broei – as een van die voorste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.

To get started finding Plasenta (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.

User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 079937511X
Publisher N/A
Publication date April 2015
Language English
Pages pages
Reading Options PDF · EPUB · Mobi
Sponsored
Sponsored
About the Author
Peet Venter

Peet Venter

Follow
14,832 followers
Peet Venter is known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content