Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Suikersoetsonde
Overview
Vir die eerste keer in haar lewe moet Zelda met 'n prokureur 'n afspraak maak, want sy bevind haar in 'n situasie wat sy nooit voorsien het nie. Toe sy die bombastiese Frans Jordaan ontmoet, is sy eers uit haar vaarwater. Is prokureurs veronderstel om so sarkasties te wees? Boonop beledig hy haar, beskuldig haar van besluiteloosheid en weier om haar te help omdat hy glo sy wil nie gehelp word nie.
Maar natuurlik is die vervlakste man reg oor alles wat hy haar toesnou en sy kry hom gouer nodig as wat sy gedink het. Sy het gedink huweliksontrou is erg, en nou moet sy nog uitvind van haar twee beste vriendinne se misstappe en die geheime wat hulle van haar weerhou het.
Zelda besef dat sy nog al die jare probeer het om ander mense gelukkig te hou, en haar eie behoeftes laaste getel het. Met Frans se hulp leer sy haar eie innerlike krag ken, haar selfbeeld word herstel en sy kry nuwe selfvertroue. In die proses ontdek sy nie net haar eie waarde nie, maar ook haar sensualiteit.

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.
To get started finding Suikersoetsonde, you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0799381330 |
| Publisher | Lapa Uitgewers |
| Publication date | N/A |
| Language | AFR |
| Pages | 303 pages |
| Reading Options | PDF · EPUB · Mobi |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: