Sponsored
Sponsored
Read Ransom (The Reverence Trilogy)
Free Edition
Verified Content

Richie en die Rooikop: 'n Pad na Glorie Romanse (Afrikaans Edition)

Overview
‘n Vurige Rooikop. ‘n Hardkoppige Skot. En een toevallige ontmoeting.

Toe Richie Campbell in Pretoria arriveer, het die Skotse vleuel ‘n reputasie wat behoorlik ‘n myl lank is. Na nog ‘n onderonsie met die Britse pers is hy sy plek in die nasionale span kwyt en het die Vlieënde Skot nie veel van ‘n keuse as om ander weivelde te soek nie. Richie hoop dat hy vrede en die kans om weer sy rugby te geniet aan die ander kant van die wêreld te vind. Wat hy nie verwag het nie is om die suster van sy Skotse spanmaat te ontmoet en boonop baie hard vir haar te val nie. Nie dat dit juis veel saak maak nie. Dit blyk dat Sarah Mackay immuun is teen sy sjarme.


Sarah het twee reëls. Moet nooit ‘n verhouding met ‘n kliënt aanknoop nie. Bly weg van ‘n sportman. Daardie ouens het gans en al te veel testosteroon. Sy behoort mos teen die tyd al te weet want sy het al twee keer aan die kortste ent getrek.

Sarah voeg nog een bynaam op Richie se alreeds lang lysie Stoomroller. As hy jou pad kruis, lê daar net moeilikheid vir jou voor.

Maar vir hoe lank kan Sarah Richie se sjarme weerstaan, veral wanneer sy uitvind watter geheim hy so diep wegsteek?
En dalk was Richie se ouma reg en gebeure dinge om ‘n rede?

Finding high-quality digital editions shouldn't be a challenge. With instant access to our curated library, you can start your journey with Aftermath immediately. Whether on your phone, tablet, or e-reader, the story of Raleigh's life is presented in a format designed for modern readers.

To get started finding Richie en die Rooikop: 'n Pad na Glorie Romanse (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of titles listed. Our library is one of the most comprehensive resources for free digital reading materials, providing verified and safe content for book lovers worldwide.

User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 199124116X
Publisher N/A
Publication date N/A
Language English
Pages pages
Reading Options PDF · EPUB · Mobi
Sponsored
Sponsored
About the Author
Francine Beaton

Francine Beaton

Follow
14,832 followers
Francine Beaton is known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
81.4%
4 ★
14.6%
3 ★
3%
2 ★
0.6%
1 ★
0.4%
4.76
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content